Gun my net die oomblik
Daar's iets wat ek wou sê
Ek voel jou lewe
Soos jy in my arms lê
Ek stuur my lyf op reise heen vanwaar ek nie kan terug
Ek's van daai mens vervreemd
Elke nuwe oomblik
'n Nuwe dag gebreek
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier
Gun my net die leeftyd
Daar's nog iets wat ek wou sê
Ek voel jou bewe
Soos jy in my arms lê
Ek stuur my lyf op reise heen vanwaar ek nie kan terug
Ek's van daai kans onmeen
Elke nuwe oomblik
'n Nuwe dag gebreek
Hoofstroom ge
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier
Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier