LyricsTranslator Logo

Blommetjie Gedenk Aan My / Byeboerwa / Harlekyn [Live]

Die Bushrockband, Anton Goosen, Fred, Cast, Gian, Stean

  • Available translations: No translations yet
  • Original spelling: Afrikaans
  • Views: 11
  • Duration: 10:17
Afrikaans
O 'n skraal wind waai oor Nghoeniebosse op die pad buite Uniondale
Elke Paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka so huil
Met haar lang swart hare onder die sekelmaan tuur sy oor die vlaktes haai
En haar klere blink spookagtig saam haar duim vra om haar op te laai

En die Kammanassie bergspook huil as hy klippe berg-af rol
Spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig so sing

Blommetjie gedenk aan my sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein Karoo
Ah blommetjie gedenk aan my sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein Karoo

1891 Pelgrimsrus toe die byeboer uit die bed so opstaan
O hy't vas besluit hier trek hy uit want hy wil na die stiltes gaan
Daar gat sy wa sy ossewa byeboerwa
Sy tent en sy donkie saam en hy kom op die grootpad aan

Op sy byeboer byeboer byeboerwa
Blom in die hare en bye wat pla
Sy ossewa ossewa byeboerwa
Blom in die hare en bye wat pla
Blom in die hare en bye wat pla

Sirkus mense
Is in die dorp
Die groot tent verrys
En die narre staan daar rond

Eenkant in die donker
Weggesteek voel ek klein
Want niks is ooit so hartseer
Soos ‘n traan van ‘n harlekyn

Ah bring vir die harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag en traan en sy pyn
Want hy wys ons nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot daar onder in Saldanhabaai

Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag sy traan en sy pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai, van die Vaal tot
Daar onder in Saldanhabaai

Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag sy traan en sy pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai

Ah bring vir die harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag sy traan en sy pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot daar onder in Saldanhabaai
Van die Vaal tot daar onder in Saldanhabaai
Van die Vaal tot daar onder in Saldanhabaai

Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag sy traan en sy pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot daar onder in Saldanhabaai

Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag sy traan en sy pyn
Want hy wys ons 'n nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot daar onder in Saldanhabaai

Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag sy traan en sy pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot daar onder in Saldanhabaai
Van die Vaal tot daar onder in Saldanhabaai
Van die Vaal tot daar onder in Saldanhabaai
No translation found for this song!
Submit translation

Written by: ANTON GOOSEN

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Share your thoughts on Blommetjie Gedenk Aan My / Byeboerwa / Harlekyn [Live]

0 comments

FAQ

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Sed iaculis dolor urna, vitae porttitor magna fermentum in. Nunc nec rutrum velit. Praesent fermentum arcu sed turpis aliquet.
Interdum et malesuada fames ac ante ipsum primis in faucibus. Quisque viverra elit nec blandit vestibulum. Curabitur tortor orci, convallis nec aliquam et, convallis sed tortor.
Suspendisse tincidunt sem tellus, ac finibus neque feugiat a. Nam consequat efficitur sem vel fringilla. Etiam interdum, est vel imperdiet sodales, felis turpis ornare turpis, vel ornare elit dolor vitae purus. Pellentesque vel hendrerit ante. Aenean egestas, odio at porta euismod, velit nulla hendrerit felis.
Proin quis massa ac urna sagittis imperdiet a non massa. Sed risus massa, aliquet ac gravida a, rhoncus in metus. Orci varius natoque penatibus et magnis dis parturient montes, nascetur ridiculus mus.
Read more
© Copyright 2024 LyricsTranslator.com