‘n Vis op ‘n fiets ry
Hier kom hy verby gery
'n Leeu in die sneeu gly
Hier kom hy nou ook verby
En ‘n lang maer man
Met ‘n visstok wil hy drome vang
Die skroef issie los 'ie
Dis ‘n vis innie bos die
Daar’s ‘n vis innie bos maak hom los tokoloshe
‘n Paljas in die gras maak ‘n las gee hom gas

Mona Lisa smile
Ek sal dit nie eintlik lag noem nie
Die sprokies maar net lankal
Uit haar oë getraan
En op ‘n stukkende trom
Slaan jy die wêreld se woorde stom
Die skroef issie los 'ie
Dis ‘n vis innie bos die
Daar’s ‘n vis innie bos maak hom los tokoloshe
‘n Paljas in die gras maak ‘n las gee hom gas
Daar’s ‘n vis innie bos maak hom los tokoloshe
‘n Paljas in die gras maak ‘n las gee hom gas
Dis ‘n heerlike partytjie
Die walrus slaap in die saxofoon
Sy ore is so seer
Die silent movies het hom irriteer
En die dooie papegaai
In cyber ruimte disintegreer