LyricsTranslator Logo

As Ek Sing [Live Ordhestra]

Corlea Botha and Rudi

  • Available translations: No translations yet
  • Original spelling: Afrikaans
  • Views: 1
  • Duration: 04:15
Afrikaans
Jou skaduwee stap stil by my verby
Die donker grys gedagtes van jou loop
Oor my hartsverlange hou my naby jou
Ek weet ek sal jou nooit weer vas kan hou
Maar jy sing nogsteeds vir my
Jy sing nogsteeds vir my
En waar ons was

Ek ruik nogsteeds die lelies in die wind
Die nugter geur van jonkwees
En die siel van 'n kind

En die stories kan die waarheid word
Somtyds is die tyd maar net te kort
Daarom maak my hart musiek
En my trane word leriek, tot my liedjies joune word

As ek sing sing ek vir jou
En die wind wat waai tot die winde wat onthou
Want my hart verlang na jou (Want my hart verlang na jou)
Hoor jy my sing vir jou?
As ek sing (As ek sing)
Sing ek vir jou

My vingers dwaal oor note en papier
Wys my hart in woorde en musiek jy is hier
By jou het my hart kom skuil
Soms die wind en soms net ek wat huil
Laat my stem jou aanhou lei
Tot jou siel die woorde kry
En dan sing jy dit vir my

As ek sing sing ek vir jou
En die wind wat waai tot die winde wat onthou
Want my hart verlang na jou (Want my hart verlang na jou)
Hoor jy my sing vir jou?
As ek sing (As ek sing)
Sing ek vir jou
No translation found for this song!
Submit translation

Written by: RUDIE CLAASE

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share your thoughts on As Ek Sing [Live Ordhestra]

0 comments

FAQ

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Sed iaculis dolor urna, vitae porttitor magna fermentum in. Nunc nec rutrum velit. Praesent fermentum arcu sed turpis aliquet.
Interdum et malesuada fames ac ante ipsum primis in faucibus. Quisque viverra elit nec blandit vestibulum. Curabitur tortor orci, convallis nec aliquam et, convallis sed tortor.
Suspendisse tincidunt sem tellus, ac finibus neque feugiat a. Nam consequat efficitur sem vel fringilla. Etiam interdum, est vel imperdiet sodales, felis turpis ornare turpis, vel ornare elit dolor vitae purus. Pellentesque vel hendrerit ante. Aenean egestas, odio at porta euismod, velit nulla hendrerit felis.
Proin quis massa ac urna sagittis imperdiet a non massa. Sed risus massa, aliquet ac gravida a, rhoncus in metus. Orci varius natoque penatibus et magnis dis parturient montes, nascetur ridiculus mus.
Read more
© Copyright 2024 LyricsTranslator.com