LyricsTranslator Logo

FAK Medley

Ray Dylan, Manie Jackson, Nicholis Louw, Krone, Juanita du Plessis

  • Available translations: No translations yet
  • Original spelling: Afrikaans
  • Views: 22
  • Duration: 06:39
Afrikaans
Vanaand gaan die volkies koring sny koring sny
Ja vanaand gaan die volkies koring sny koring sny
My geliefde hang aan die bos
My geliefde hang aan die bos
My geliefde hang aan die bitterbessiebos

Vanaand gaan die volkies koring sny koring sny
Ja vanaand gaan die volkies koring sny koring sny
My geliefde hang aan die bos
My geliefde hang aan die bos
My geliefde hang aan die bitterbessiebos

Aai aai die witborskraai hiervandaan na Mosselbaai
Hooggevlieg en laaggedraai by die groot see omgedraai
Aai aai die witborskraai hiervandaan na Mosselbaai
Hooggevlieg en laaggedraai by die groot see omgedraai

O moenie huil nie o moenie treur nie
Die Stellenbos se boys kom weer
O moenie huil nie o moenie treur nie
Die Stellenbos se boys kom weer

More Oompie more Tannie waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
Ja Oompie ja more gaan ons trou
Ja Oompie ja ek sê more gaan ons trou

More Oompie more Tannie waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
Ek sê ja Oompie ja en more gaan ons trou
Ja Oompie ja more gaan ons trou

My Sarie Marais is so ver van my af
Ek hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
Net voor die oorlog het begin

So bring my terug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder in die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais
Daar onder in die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais

Ver in die wêreld Kittie Kittie Kittie
Ver in die wêreld Kittie Kittie oor die see
Sy laat haar draai sy laat haar swaai maar sy laat haar nie verraai
Sy laat haar draai sy laat haar swaai maar sy laat haar nie verraai

Ver in die wêreld Kittie Kittie Kittie
Ek sê ver in die wêreld Kittie dis Kittie oor die see
Sy laat haar draai sy laat haar swaai maar sy laat haar nie verraai
Sy laat haar draai en sy laat haar swaai maar sy laat haar nie verraai

Dis julle wat die wind dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai
Dis julle wat die wind dis julle wat die wind
Dis julle wat die wind laat waai

Dis 'n bobaadjie dis 'n onderbaadjie
Dis 'n onderstebo baadjie

Aanstap rooies die pad is lank en swaar
Die mense wag al daar en die koffie is al klaar
O laat julle kwassies swaai swaai
O laat julle kwassies swaai swaai
Wieg julle koppies fraai en laat die wiele draai

Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so, sit sit so
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so hoera
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so, sit sit so
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so hoera

Die Kaapse nooi sê ting-e-ling-e-ling ting-e-ling-e-ling hoera
Die Kaapse nooi sê ting-e-ling-e-ling ting-e-ling-e-ling hoera
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so, sit sit so
Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so hoera

Hier's ek weer hier's ek weer met my rooirok voor jou deur
Ek wil jou hê en ek gaan jou kry
Hier's ek weer hier's ek weer met my rooirok voor jou deur
En ek wil jou hê ek gaan jou kry

Al slaan jou ma my driemaal op my kop dan staan ek op
En dan kom ek weer
Al slaan jou ma my driemaal op my kop dan staan ek op
Oh ja dan kom ek weer

So ry die trein so ry die trein die Kimberley se trein
So ry die trein so ry die trein die Kimberley se trein
Hoor daar hoe stoom hy stoom hy stoom hy
Opdraand en afdraand die Kimberley se trein

So ry die trein so ry die trein die Kimberley se trein
So ry die trein so ry die trein die Kimberley se trein
No translation found for this song!
Submit translation

Written by: Hugh Martin, Ralph Blane

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Tratore

Share your thoughts on FAK Medley

0 comments

FAQ

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Sed iaculis dolor urna, vitae porttitor magna fermentum in. Nunc nec rutrum velit. Praesent fermentum arcu sed turpis aliquet.
Interdum et malesuada fames ac ante ipsum primis in faucibus. Quisque viverra elit nec blandit vestibulum. Curabitur tortor orci, convallis nec aliquam et, convallis sed tortor.
Suspendisse tincidunt sem tellus, ac finibus neque feugiat a. Nam consequat efficitur sem vel fringilla. Etiam interdum, est vel imperdiet sodales, felis turpis ornare turpis, vel ornare elit dolor vitae purus. Pellentesque vel hendrerit ante. Aenean egestas, odio at porta euismod, velit nulla hendrerit felis.
Proin quis massa ac urna sagittis imperdiet a non massa. Sed risus massa, aliquet ac gravida a, rhoncus in metus. Orci varius natoque penatibus et magnis dis parturient montes, nascetur ridiculus mus.
Read more
© Copyright 2024 LyricsTranslator.com